François Bloemhof skryf reeds vir meer as 25 jaar vir volwassenes, tieners en kinders, en het in bykans al wat genre is publiseer. Hy het verskeie toekennings gewen, insluitende die De Kat, FNB, ATKV, Kagiso en Sanlam pryse.