Bets Smith skryf liefdesverhale, omdat sy in gelukkige eindes glo. Sy en haar man woon in die Suid-Kaap waar die muse haar gereeld besoek met inspirasie vir wonderlike karakters en heerlike stories wat sy graag met haar lesers deel.