François Bloemhof skryf reeds vir meer as 25 jaar vir volwassenes, tieners en kinders oor talle genres heen. Hy het is 'n veelbekroonde skrywer en die pryse vir sy skryfwerk sluit in die De Kat-, FNB-, ATKV-, Kagiso- en Sanlam-toekennings.