|
Award winning travel writer Bookey Peek runs a game ranch in Zimbabwe living with her family among the wildlife. Her husband Richard is a much published wildlife photographer.
Her books are exhilarating and intensely moving stories of a wildlife sanctuary in the heart of Zimbabwe's ancient, majestic Matobo Hills.
Bekroonde reisverhaal-skrywer Bookey Peek bestuur 'n wildsplaas in Zimbabwe waar sy saam met haar gesin tussen die wildlewe woon. Haar man Richard is 'n bekende gepubliseerde wildfotograaf.
Sy skryf graag opwindende en hartroerende verhale oor 'n wildreservaat in die hart van Zimbabwe se antieke, majestueuse Matobo-heuwels.
|